Debbie Reynolds

Debbie Reynolds
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Frances Reynolds
Geboorte (1932-04-01)1 April 1932
El Paso, Texas, Verenigde State
Sterfte 28 Desember 2016 (op 84)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1948–2016
Webwerf debbiereynolds.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Debbie Reynolds (1 April 1932 – 28 Desember 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Singin' in the Rain (1952), The Unsinkable Molly Brown (1964), Mother (1996), en In & Out (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy